Ons Kransswaels het weer vanjaar 2 kleintjies met die kenmerkende wit streep van die bekkie tot onder die ogie. Die fokus is op die eerste kleintjie en dan dowwer tot by die ma.

Views: 40

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Heleen Moulder on September 29, 2020 at 1:39pm

Ek hou baie van die die foto wat so mistieke gevoel vir my gee.   Ek kyk altyd minder tegnies na fotos en meer na die gevoel wat by my opkom as ek daarna kyk, en hierdie gee so gevoel van ... ek wonder waar is hulle en waarheen gaan hulle so die drietjies saam.  Mooi.

Comment by Tina le Grange on September 28, 2020 at 6:34pm

Hendrik, ek hou ook van die komposisie

Goeie eenvoud met skoon agtergrond.

Blink ogies is ekstra spesiaal

Ek leer saam by Hennie i.v.m. die fokus

Comment by Gerrie Lambrechts on September 28, 2020 at 1:04pm

Mooi foto vd gesinnetjie. 

Comment by Josef Steyn on September 28, 2020 at 9:05am

'n Baie mooi groepie Hendrik. Goed gedoen.

Comment by Donald Daniel Jacobs on September 28, 2020 at 8:10am

hulle poseer so pragtig........ mooi foto

Comment by Hennie Cronjé on September 28, 2020 at 7:39am

Pragtig! Die eerste twee is mooi skerp,  aar die derde effens uit fokus. Seker omdat jy ‘n klein velddiepte gebruik het (lae f-stop). Die derde een moet liefs skerp wees, maar mens kan dir ook doen soos jy dit gedoen het.  Verder is die foto uitstekend uitgevoer met goeie beligting en lewensgetroue kleure. Ook goeie eenvoud en agtergrond. Mooi!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html