Die kleintjie het op 'n plaat bokant 'n buitelig vir sy ma gewag om gevoer te word. Dis 'n vooraf-fokus skoot. Ek haar ten volle in die raam gehad, maar die skoot wys haar ogie en daarom het ek op die een besluit. Die agtergrond is poef vandaar die blur

Views: 41

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on October 17, 2020 at 10:37am

Dit lyk na so mooi foto, ek hoop jy het nog die oorspronklike.

Comment by Hennie Cronjé on October 17, 2020 at 6:44am

Hierdie foto maak 'n baie goeie indruk met eerste opslag. Mooi aksie met sagte kleure en 'n goeie agtergrond. Wat jy later opgemerk het, is waarskynlik die kleintjie wat onder afgesny is. Nadat mens 'n foto opgesit het, is daar 'n plekkie regs bo, langs Add, waar mens kan kliek om die foto weer af te haal. Dis handig as jy iets aan die foto wil verander of liewer 'n ander foto wil plaas. Ons gebruik dit almal van tyd tot tyd.

Comment by Hendrik van Taak on October 16, 2020 at 5:15pm

AAAg tog ek sien nou eers ek het nie 'n goeie job met die seleksie gemaak nie. Sal my leer om die beeld te vergroot. :( 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html