Views: 31

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on October 18, 2020 at 11:25am

Dankie Hennie, Tersia, Mgda, Tina en Henriette.

Comment by Henriette Visser on October 18, 2020 at 8:44am
Sjoe Gerrie, hierdie 'kwart' krokodil is vir my baie meer vreesaanjaend as wat die 'hele' krokodil sou wees! Ek sou nou nooit gedink het om so 'n foto te neem nie. Jou fokus is baie mooi en ek is mal oor die teksture.
Comment by Tina le Grange on October 17, 2020 at 8:57pm

Gerrie ek hou van die tekstuur, vel wat soos steentjies gepak is, skerp fokus en as ek reg kyk, sien ek selfs die oog.

Omdat ons weg gewees het, is ek agter met Fotoskool, maar wil nog graag na al jou ander uitstappie-foto's ook kyk.

Comment by Magda vd Merwe on October 17, 2020 at 7:44pm

Gerrie ek wonder he voel daai vel. Pragtige foto

Comment by Tersia Weitsz on October 17, 2020 at 4:12pm
Jy wys die tekstuur van sy vel baie mooi Gerrie
Comment by Hennie Cronjé on October 17, 2020 at 3:31pm

Pragtige detail en goed gefotografeer. So ietwat abstrak, maar baie goed gedoen. Mooi!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html