Views: 68

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on October 18, 2020 at 11:22am

Dankie Tersia.

Comment by Tersia Weitsz on October 17, 2020 at 5:44pm
Ek wil darem nie naby daai tande kom nie en ogies styf toe, goed gedoen Gerrie
Comment by Gerrie Lambrechts on October 16, 2020 at 1:34pm

Dankie Pine, Rassie en Hennie.

Comment by Hennie Cronjé on October 16, 2020 at 12:00pm

Pragtig! Goeiei eenvoud met skerp fokus en goeie beligting. Net jammer die lig het van verkeerde kant gekom, maar jy kon seker nie die ou laat omdraai nie!

Comment by Rassie van Graan on October 16, 2020 at 10:23am

Arme Mabalel!  

Comment by Pine on October 16, 2020 at 7:47am

Baie mooi foto met mooi detail Gerrie!

( Ek het die verkleurmannetjie op my linker wysvinger gehou en die kamera vryhand in my regterhand )

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html