Die lig het die spore in die sand hier net reg gevang vir 'n wit en swart foto met gevolglik goeie kontras.

Views: 60

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Doretha Kock on February 14, 2020 at 1:42pm

Fantastiese foto, Hennie.

Comment by Rika Schoeman on February 14, 2020 at 10:57am

"Awesome" Hennie!

Comment by Pine on February 13, 2020 at 11:04pm

Uitstekende foto Hennie!!! Ongelooflik watter verskil die lig met die spore gemaak het.

Comment by Dine Potgieter on February 13, 2020 at 9:53pm

Asembenewend! Regte tyd van die dag het ook vir pragtige "tones" gesorg!

Comment by Tina le Grange on February 13, 2020 at 9:38pm

Hennie, die portret-formaat is treffend asook die kontras 

Die kurwes oral oor is, opvallend en wat my ook tref is die voorste duin se reguit, diagonale lyn (as 'n mens dit so mag noem).

Comment by Carol van Aswegen on February 13, 2020 at 9:38pm

WD dit is stunning

Comment by Johan Ayres on February 13, 2020 at 9:28pm

'n Skitterende foto en teksboekvoorbeeld.

Comment by Josef Steyn on February 13, 2020 at 6:11pm

Hierdie een is vir my die beste een tot dusver. Regtig baie treffend Hennie.

Comment by Vida van Schalkwyk on February 13, 2020 at 4:56pm

die lig is fantasties - dankie hennie!!

Comment by Rassie van Graan on February 13, 2020 at 4:13pm

Onwillekeurig volg die oog die pad tot in die niet!  Behalwe vir die goeie kontras, is die komposisie baie mooi!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html