Addo Nasionale Park. Olympus E-30 met Sigma 50-500mm

Views: 81

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Danie Mouton on August 12, 2012 at 9:57pm

Elizma, ek het die lens tweedehands (maar dis feitlik nooit gebruik nie, so te sê splinternuut) en goedkoop in die hande gekry.  Dit werk verassend goed.  Jy moet natuurlik goeie tegniek gebruik, en dit liefs ten minste op f8 gebruik as jy oor 300mm gaan.  F7.1 in noodgevalle in die 300-500mm sone.    Dan kry jy goeie resultate, soos jy kan sien.

Comment by Gerrie Lambrechts on August 12, 2012 at 8:07pm

Net so mooi.

Comment by Elizma Fourie on August 12, 2012 at 7:03pm

Hoe werk die 50-500mm lens? Is jy happy met dit?

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html