Comment by Johan Ayres on September 25, 2020 at 8:41pm
Dit is 'n pragtige foto met 'n baie goeie driehoek ontwerp. Baie mooi skerp. Jy het daarin geslaag om baie goeie detail op die wit, sowel as die geel te kry.
Comment by Magda vd Merwe on September 25, 2020 at 11:52am
Die swart lappie werk elke keer Josef. Dis n pragtige foto
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool