Views: 49

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Johan Ayres on May 1, 2020 at 6:15pm

Baie mooi beligting.

Comment by Tina le Grange on May 1, 2020 at 6:05pm

Riaan ek hou baie van die komposisie, stomp se tekstuur en pragtige agtergrond wat so mooi lyk saam met die slak se kleure.

Comment by Gerrie Lambrechts on May 1, 2020 at 12:53pm

Puik Riaan, daardie slymvoet moet sekerlik nie maklik oor so stomp gly nie.

Comment by Mark on May 1, 2020 at 12:30pm

Goed gedoen, die blink op die dop dalk bietjie skerp, verder baie mooi.

Comment by Rika Schoeman on May 1, 2020 at 12:14pm

Die lig op daardie skulphuisie is pragtig en mens sien ook die lyne daarop baie mooi. BGG Riaan!

Comment by Josef Steyn on May 1, 2020 at 11:55am

Briljant Riaan. Mooi lig en kontras.

Comment by Hennie Cronjé on May 1, 2020 at 10:22am

Hy mag kwaad doen, maar hy is sierlik en pragtig! Die lig val baie mooi op hom en die foto is ook baie goed uitgevoer. Die agtergrond is uitstekend. Baie mooi!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html