Tema Verweerde Venster en Muur; Croatia 5/8/2014 om 15:20

Nikon D5200/ 1/2000 sek Fokale lengte 32.0mm f/8.0 ISO-250
Baie dankie vir gister se kommentaar van my tuinliggie
Donald dankie vir jou wenk t.o.v. derdes.

Views: 23

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on September 18, 2020 at 12:31pm

Mooi geplaas, geneem en wys verwering goed.

Comment by Magda vd Merwe on September 17, 2020 at 1:00pm

Baie mooi foto Tina.

Comment by Josef Steyn on September 16, 2020 at 7:22pm

Mooi Tina. Die titel en foto ondersteun mekaar baie mooi.

Comment by Hennie Cronjé on September 16, 2020 at 5:10pm

Die ontwerp van hierdie foto is formeel met vertikale lyne. Waarskynlik 'n eertydse kerk en daarom pas die ontwerp. Mooi verwering, wat altyd goed oorkom in fotografie. Tegnies is die foto ook goed uitgevoer. Mooi!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html