Hennie baie dankie vir gister se verstellingswenke by die skoenlapper. Ek kyk uit in my tuin vir nog van hulle en gaan jou wenk beslis volg.
Ek waardeer altyd almal se kommentaar.

Views: 18

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Donald E Jacobs 2nd on September 16, 2020 at 1:22pm

Ek sou n biejie meer aan die regterkant wou sien om die wet van derdes te gehoorsaam

Anders puik, en hou van die beligting

Comment by Gerrie Lambrechts on September 16, 2020 at 11:50am

Goed gebruik gemaak van lig, baie mooi geneem. 

Comment by Josef Steyn on September 16, 2020 at 11:02am

Baie mooi sybeligting en goeie komposisie Tina.

Comment by Hennie Cronjé on September 16, 2020 at 8:53am

Hierdie foto is pragtig en baie suksesvol. Die tuinliggie is goed geplaas met die blommetjies langsaan 'n welkome bonus. Dit vertel die storie. Die sybeligting het ook 'n baie mooi effek op die liggie. Baie mooi!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html