Views: 21

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on October 17, 2020 at 8:54pm

Vida, ek stem saam - pragtige atmosfeer en uitstekende komposisie!

Veels geluk

Comment by Magda vd Merwe on October 17, 2020 at 7:47pm

Lieflike foto Vida.

Comment by Tersia Weitsz on October 17, 2020 at 4:18pm
Pragtig Vida
Comment by Hennie Cronjé on October 17, 2020 at 3:27pm

'n Pragtige low key foto met hope atosfeer! Die komposisie is baie goed met die waterlyn wat diagonaal oor die foto loop en eindig by die gebou regs bo op die horison. Die lig val ook pragtig op die branders en water onder. net een tekortkoming: die fokus is nie heeltemal skerp nie (driepoot vergeet!).

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html