Ver bo sweef hy, vir iets om te eet soek hy...

Views: 113

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Robbie on November 13, 2015 at 2:53pm

Renette, My stellings was F6.3, ISO640, SS1/1600

Comment by Dawid Roos on November 12, 2015 at 8:12pm

Mooi geneem ... beligting en fokus is baie mooi wg 

Comment by Renette van der Merwe on November 12, 2015 at 7:37pm

As ek mag vra wat was jou settings gewees

Comment by Renette van der Merwe on November 12, 2015 at 7:37pm

Ek is mal oor die foto alles werk vir my fokus komposisie  kleur en DOF   WD

Comment by Josef Steyn on November 12, 2015 at 6:54pm

Die foto is topklas verby Robbie. Alles is reg.

Comment by Engela Johanna Magrietha Britz ( on November 12, 2015 at 6:44pm

Asembenewend of te wel ongelooflik!

BGGD - en sien uit na baie soos die!

Comment by Albertyn Potgieter on November 12, 2015 at 4:45pm

MAGIC Robbie!! Sjoe .... als is skerp, pragtige detail op vere en gesig .... en daai OOG!!! Well done!

Comment by Gerrie Lambrechts on November 12, 2015 at 4:36pm

Detail op die vere is pragtig.  Die ogie mooi skerp, goed gefokus, mooi foto.

Comment by Ronnie Bresser on November 12, 2015 at 3:53pm

Uit die boonste rakke Robbie !!!!!!!!!!!!!!! VWD

Comment by Tersia Weitsz on November 12, 2015 at 2:53pm

Puik een Robbie!

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html