By gister se foto was die canola land oorheersend. By hierdie foto word dit deel van 'n groter landskap . Hier is vier vlakke wat aandag trek en diepteperspektief verskaf.

Views: 49

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on September 1, 2020 at 11:18am
Jou Canola fotos is almal pragtig maar hierdie een is net trappie hoër! Die kleure, diepte, wolke! (ek sien tot die slapende skone!) Skitterend Josef
Comment by Tina le Grange on August 14, 2020 at 6:45pm

Josef min dat kleurversadiging so  natuurlik is;  werklik pragtig met uitstekende komposisie.

Baie bly dat jy hierdie mooi tonele gekry het

Comment by Gerrie Lambrechts on August 13, 2020 at 4:48pm

Asemrowend mooi, pragtige blokke en kleure. 

Comment by Hans Myburg on August 13, 2020 at 4:17pm

Baie mooi die kleur en die landskap met helle paar horisonne,hou ook van die wolke wat lyk of dit van agter die berge aan geblaas word.

Comment by Johan Ayres on August 13, 2020 at 3:49pm

Pragtig met baie mooi en helder kleure.

Comment by Hennie Cronjé on August 13, 2020 at 12:38pm

Sjoe, maar dis pragtig! Amper onwerklik. Die komposisie is baie goed. Anita se 2de foto vanoggend is seker van dieselfde wolke. Baie mooi!

Comment by Magda vd Merwe on August 13, 2020 at 10:53am

Hete Josef dis nou regtig n pragtige foto. Hoop ek sal eendag dit kan sien.

Comment by Donald Daniel Jacobs on August 13, 2020 at 10:21am

goeie foto...... wonder of die voorgrond nie die foto oorheers nie

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html