Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
By gister se foto was die canola land oorheersend. By hierdie foto word dit deel van 'n groter landskap . Hier is vier vlakke wat aandag trek en diepteperspektief verskaf.
Tags:
Comment
Josef min dat kleurversadiging so natuurlik is; werklik pragtig met uitstekende komposisie.
Baie bly dat jy hierdie mooi tonele gekry het
Asemrowend mooi, pragtige blokke en kleure.
Baie mooi die kleur en die landskap met helle paar horisonne,hou ook van die wolke wat lyk of dit van agter die berge aan geblaas word.
Pragtig met baie mooi en helder kleure.
Sjoe, maar dis pragtig! Amper onwerklik. Die komposisie is baie goed. Anita se 2de foto vanoggend is seker van dieselfde wolke. Baie mooi!
Hete Josef dis nou regtig n pragtige foto. Hoop ek sal eendag dit kan sien.
goeie foto...... wonder of die voorgrond nie die foto oorheers nie
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool