Views: 44

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Cronjé Botha on August 14, 2020 at 11:43am
Baie dankie vir jul kommentaar. Ek waardeer wat Hennie en Josef uitwys. Dankie
Comment by Gerrie Lambrechts on August 13, 2020 at 4:42pm

Mooi foto Cronje.

Comment by Hans Myburg on August 13, 2020 at 4:11pm

As ek nie mis het nie van bo af Swartberg pas af, mooi geneem,lande vertoon mooi van af die berg,goed gedoen.

Comment by Donald Daniel Jacobs on August 13, 2020 at 4:02pm

mooi foto ,,, hou van die rotse

Comment by Josef Steyn on August 13, 2020 at 11:18am

Voorwaar 'n lappiesland. Mooi gedoen. Ek dink Hennie bedoen anti-kloksgewys. Regs op, links af. By landskappe is dit egter soms moeilik om 'n horison te identifiseer en dit is dus heeltemal moontlik dat die foto die situasie reg uitbeeld. 

Comment by Hennie Cronjé on August 13, 2020 at 8:02am

Pragtig! Hier is 'n goeie voor-, middel- en agtergrond met gevolglik mooi diepte. Mooi skerp ook met goeie beligting en mooi kleure. Miskien is die foto effens kloksgewys gedraai.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html