Dankie vir julle terugvoer

Views: 79

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on May 28, 2020 at 10:01pm

Baie mooi, met impak!

Comment by Pine on May 28, 2020 at 9:04pm

Interessant verwerk met die oë mooi skerp. Goed gedoen hiermee Mark!

Comment by Derick Oosthuizen on May 28, 2020 at 8:08pm

Mark, ek is nie 'n S&W kenner nie maar hierdie foto doen dit vir my! Net onder die Leeu se linker oog is dalk bietjie oorbelig maar ek hou van die Houding, die "Crop" die Beligting en die Tekstuur - Baie Mooi! 

Comment by Tina le Grange on May 28, 2020 at 6:39pm

Mark ek stem saam met die ander se goeie kommentaar.

Net die bo-lip en Jan Smuts-baardjie ietwat oorbelig, maar in geheel pragtig.

Comment by Johan Ayres on May 28, 2020 at 5:44pm

Pragtige foto wat die "koninkliheid" van die koning van die oerwoud baie mooi oordra. Hy kyk jou aan met 'n amper meerderwaardige houding, wat jy goed oordra in die foto.

Comment by Hennie Cronjé on May 28, 2020 at 2:32pm

Baie formeel en treffend. Baie goed gedoen!

Comment by Elna Geringer on May 28, 2020 at 2:11pm

Lieflik Mark. Ek hou van die volraam effek wat jy hier het. Die S&W dra by tot 'n WOW foto. BGG

Comment by Josef Steyn on May 28, 2020 at 2:03pm

Lyk of die haarkapper hom 'n 'punk' haarsny gegere het!

Comment by Donald Daniel Jacobs on May 28, 2020 at 1:58pm

pragtig in s&w

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html