Views: 53

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on September 23, 2020 at 10:30pm

Josef, treffende eenvoud, die lyne vanuit die kern tot op die blare is treffend asook die helder geel in die middel

Ek hou van die warm oranje en geel teenoor die koel groen.

Baie goeie komposisie

Treffend die bruin raampie langs die swart - min wat ons die twee kleure langs mekaar wil gebruik, maar selfs in my klerekas dra ek dit saam.  Puik!

Comment by Johan Ayres on September 23, 2020 at 9:28pm

Net so mooi soos gister se foto (amper, haha). Hierdie foto is ook pragtig, maar dit is asof gister se foto 'n klein bietjie skerper op die oranje gedeelte is, met meer detail op die geel. (Maar niks fout met hierdie foto nie.) 

Comment by Hennie Cronjé on September 23, 2020 at 9:08am

Ook pragtig en goed uitgevoer met mooi skerpte regdeur die blommetjie. Ook mooi kleure, wat goed kontrasteer teenoor die agtergrond. Goed gedoen!

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html