Johan, jou opmerking oor detail/fokus mag dalk reg wees. Hier langs die see is wind nogal dikwels 'n probleem en dit mag wees dat daar bietjie beweging van die blom was. Ek het ook opgemerk dat in helder lig daar baie meer detail op die blaartjies is as in skaduwee. Ligintensiteit kon dus ook 'n rol gespeel het.

Views: 43

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Johan Ayres on September 24, 2020 at 10:49pm

Pragtige kleure, baie goeie kontras, en eenvoud is altyd 'n wenresep. 

Comment by Gerrie Lambrechts on September 24, 2020 at 4:35pm

Baie mooi, besondere Leeubekkie.

Comment by Magda vd Merwe on September 24, 2020 at 1:48pm

Josef dis pragtig

Comment by Dine Potgieter on September 24, 2020 at 1:36pm

Pragtig!

Comment by Hennie Cronjé on September 24, 2020 at 9:06am

Dis pragtig! Die detail, kleure en eenvoud/kontras is almal sterk elemente wat die foto baie suksesvol maak. Mooi!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html