So 'n week of twee gelede het diè Sterretjie een laatmiddag besluit om ons met 'n klompie pragtige poserings te vermaak. So met verloop van tyd sal ek 'n paar plaas.

Views: 37

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Johan de Beer on September 28, 2020 at 9:13pm

Baie mooi foto Josef

Comment by Johan Ayres on September 28, 2020 at 7:54pm

Pragtige skerp foto met die voël wat baie mooi teenoor die geblurde agtergrond uitstaan. Ek kan nie sien dat 'n horisontale swaai van die foto enige merkbare visuele verskil sal maak nie. 

Comment by Tina le Grange on September 28, 2020 at 7:00pm

Josef hier stem ek saam met Henriëtte want dan kom my oog op sy koppie tot stilstand;  wat dink jy?

Uitstekende beligting, skerp fokus, blink ogie en goeie eenvoud.

Ek sien uit na die volgende

Comment by Hennie Cronjé on September 28, 2020 at 4:13pm

Mens kan die kuifie agter op sy kop mooi sien. Pragtig en baie goed gefotografeer. Die voël staan mooi sterk uit. Mooi!

Comment by Henriette Visser on September 28, 2020 at 2:07pm
Ek stem saam met Gerrie, maar wonder of die impak groter sal wees as mens hom horisontaal 'flip'?
Comment by Gerrie Lambrechts on September 28, 2020 at 1:09pm

Baie mooi geplaas, dit staan mooi uit teen die agtergrond.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html