My laaste leeubekkie-foto. Tot dusver kon ek nog net vier soorte opspoor.

Views: 25

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on September 26, 2020 at 2:47pm

Baie mooi geneem. Ek onthou my ma het Leeubekkies gehad was ander vorm en verskillende kleure.

Comment by Donald Daniel Jacobs on September 26, 2020 at 1:20pm

mooi kleurvol en interessant

Comment by Johan Ayres on September 25, 2020 at 8:41pm

Dit is 'n pragtige foto met 'n baie goeie driehoek ontwerp. Baie mooi skerp. Jy het daarin geslaag om baie goeie detail op die wit, sowel as die geel te kry.

Comment by Magda vd Merwe on September 25, 2020 at 11:52am

Die swart lappie werk elke keer Josef. Dis n pragtige foto

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html