Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Comment
Baie mooi, Ja darem 'n wonderlike tyd vd jaar.. Hou baie vd subtiele diagonale ontwerp. Mooi raakgesien. Fokus, velddipete en beligting mooi hanteer...
Pragtig!
PUIK WD
Pragtig
mooi een
Mooi!
Mooi!
Baie mooi, dit gee sommer lewe aan die natuur.
Pragtig - ek hou van die skerp takke en die mooi lig op die blaartjies.
mooi gedoen met die lig in die agtergrond.
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool