Skuus Christa, hierdie is nie 'n "Copy cat" foto maar jou foto het my aan hierdie foto laat dink. Hierdie foto is nie vir krit, maar slegs om te wys hoe baie bevoorreg ek was om 3 van die 4 fases van hierdie insek se lewe op een blaar te kon vind. Die volwasse insek heelbo, die papie regsbo en die larwe onder. Laasgenoemde is 'n baie groot nut want hulle verorber ongelooflik baie plantluise vir hulle grootte, soos die volwasse insek ook doen

Views: 57

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Johan Ayres on April 26, 2020 at 9:52pm

Kleurvol en baie interessant.

Comment by Pine on April 26, 2020 at 8:11pm

Baie spesiale en interessante foto Riaan!! Nog nooit so saam gesien nie. Dankie vir die deel met ons.

Comment by Magda vd Merwe on April 26, 2020 at 6:27pm

Baie goed geneem Riaan

Comment by Vida van Schalkwyk on April 26, 2020 at 3:40pm

woww riaan - besonderse foto!!

Comment by Rika Schoeman on April 26, 2020 at 11:50am

Dit was beslis 'n gelukskoot Riaan. Jou geduld en kennis lewer baie interessanthede op waarmee jy ons Fotoskolers se kennis verbreed!

Comment by Gerrie Lambrechts on April 26, 2020 at 11:17am

 Dankie Riaan ons het hierdie insette van jou gemis, goed geneem.

Comment by Hennie Cronjé on April 26, 2020 at 10:31am

Baie interessant! 'n Treffer!

Comment by Tina le Grange on April 25, 2020 at 10:29pm

Riaan, baie dankie vir hierdie inligting en besondere foto

Mooi die goeie detail van die blaar, helder groen en volwasse outjie en papie ook mooi helder geel.

Comment by Christa Snyman on April 25, 2020 at 9:31pm

Dankie vir hierdie vreeslike interessante foto en inligting, Riaan.

Comment by Linda Erasmus on April 25, 2020 at 8:22pm

baie dankie vir die deel

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html