Views: 31

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Magda vd Merwe on October 18, 2020 at 3:08pm

Marsha dis briljant gedoen

Comment by Gerrie Lambrechts on October 18, 2020 at 11:55am

Mooi skerp op die voorste deel gefokus, goeie foto.

Comment by Hennie Cronjé on October 18, 2020 at 11:25am

Jy het hom vanuit 'n ongewone hoek gekry, maar dis baie mooi en suksesvol. Mooi detail en kleure. Baie goed gedoen!

Comment by Tersia Weitsz on October 18, 2020 at 10:37am

Dit voel of jy baie naby die ou was. Baie mooi skerp en  kleure mooi, dit voel net vir my of jy bietjie meer spasie links kon gee omdat kop in die rigting gedraai is

Comment by Henriette Visser on October 18, 2020 at 8:38am

Pragtige, skerp foto met 'n mooi fokus op die ogie. Persoonlik sukkel ek om dit met, veral reptiele, reg te kry. Die feit dat die res van sy lyf effe uit fokus is, dra ook mooi by daartoe dat die aandag op die kop gevestig bly.

Comment by Hans Myburg on October 18, 2020 at 8:38am

die kleur en fokus uitsteekend,mooi gesien en geneem.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html