Views: 84

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Colin Hill on June 18, 2012 at 8:23am

Dankie Hennie ek dink net ek was oor angstig om die foto te kry

Comment by Hennie Cronjé on June 18, 2012 at 7:30am

Baie mooi! Jy moes miskien 'n effe groter velddiepte gebruik het om die kalfie ook skerp in fokus te kry.

Comment by Colin Hill on June 17, 2012 at 9:50pm

Ja dit was die tweede dag dat die kleintjie gesien is sy het hom lank weggesteek.  gaan binnekort kyk of ek fotos van die nuwe kan neem sal dit dan plaas

Comment by Theunis Coetzee on June 17, 2012 at 8:36pm

Wens ek kon dit sien.

Comment by Colin Hill on June 17, 2012 at 3:44pm

Baie dankie.  My seun werk by Rhino en Lion Reserve en daar het gister weer 'n babatjie wit renoster aangekom. 

Comment by Anita du Toit on June 17, 2012 at 3:36pm

Hierdie foto moet jy 'n vergroting van maak en raam, weet nie hoe lank ons hulle so in die natuur gaan sien nie. Mooi gedoen Colin

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html