Ek is nog in en om die huis doenig. Hierdie litrosies is besonder blomme met 'n unieke vorm.

Views: 44

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on July 11, 2020 at 1:32pm

Hennie, 'n Skitterende voorbeeld van hoe jy ons leer

'n Weer-kyk-foto.

Comment by Vida van Schalkwyk on July 11, 2020 at 11:18am
Besondere kleur en blompie, hennie - laat my aan spookasem dink!! Die litrose blom letterlik maande by my - groot lekkerte!!
Comment by Pieter Steyn on July 11, 2020 at 5:10am

Mooi een Hennie - sien ook wat Donald sien op vol skerm - dink die swart is agterna aangebring -tussen die onderste twee blomblare

Comment by Anita du Toit on July 10, 2020 at 9:20pm

Hulle blom dikwels so baie dat mens dit nie alleen kan afneem nie. Jy het goed gedoen om die een so mooi af te sonder. Pragtig gedoen Hennie!

Comment by Johan Ayres on July 10, 2020 at 8:39pm

Skitterend. Die subtiele skaduwee verleen pragtige definisie aan die litroos. Baie goeie kontras teen die swart agtergrond. Perfekte beligting.

Comment by Gerrie Lambrechts on July 10, 2020 at 4:30pm

Hennie dit is uiters koud hier in die Kaap.  Gelukkig het die wind gaan lê. My seun in Stellenberg het 88mm gekry.

Comment by Gerrie Lambrechts on July 10, 2020 at 4:25pm

Pragtige skerp kleure mooi.

Comment by Donald Daniel Jacobs on July 10, 2020 at 1:58pm

Hennie het weer kom loer lyk of dit voue in die swart lap is wat effens grys vertoon

Comment by Tina le Grange on July 10, 2020 at 1:35pm

Hennie jou nota oor die NZ-droogte;  ek het die volgende op internet gelees, want ek wonder toe self hoe hulle weerstoestand tans is:

Auckland has been especially hard hit; 77 continuous days of drought in 2020 contributed to the city's driest January-April period on record. The lack of rain in Auckland has left reservoirs at about 46 percent of capacity compared to the average 76 percent for the time of year.May 7, 2020

Comment by Tersia Weitsz on July 10, 2020 at 11:04am

Baie mooi kleure en pragtige foto.  Voor ek Josef se kommentaar gelees het, het die naam by my gespook het ek eers by oom Google gaan aanklop.  Die selfde blomme kom op met lid- en litroos by Google

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html