Die een is giftig. Beneem in my tuin.

Views: 40

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Braam Gouws on August 13, 2020 at 7:17pm
Comment by Hans Myburg on August 13, 2020 at 4:28pm

Pragtige foto van die stinkspringkaan

Comment by Donald Daniel Jacobs on August 13, 2020 at 3:56pm

pragtig

Comment by Johan Ayres on August 13, 2020 at 3:41pm

Dit is 'n baie mooi foto met pragtige helder kleure. Alhoewel die sprinkaan en die agtergrond beide groen is, laat die helder kleur op die vlerk die sprinkaan baie mooi uitstaan teenoor die agtergrond en dit maak vir 'n baie mooi foto.

Comment by Magda vd Merwe on August 13, 2020 at 10:56am

Josef is lis vir grappies. Braam dis pragtig dankie vir die deel, glo nie ek het al

ooit so een gesien nie.

Comment by Josef Steyn on August 13, 2020 at 9:12am

Ons ken hulle as stinksprinkane. Ek het nog nie een geëet nie en weet dus nie of hy giftig is nie. (Net 'n grappie!!)

Comment by Hennie Cronjé on August 13, 2020 at 8:06am

Pragtige kleure en tekstuur op die vlerke. Baie mooi en goed gedoen!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html