Pragtig Willie! Dit beeld die topografie van hierdie mooi deel pragtig uit! Ek het hier groot geword, ongeveer regs bo waar die ligterkol aan die donker denneplantasie, raak. DV sal ek oor sowat 3 weke weer daar 'n draai maak! Dankie vir die foto!
Goed gedoen met foto van die pad na die Wildtuin toets jou vermoe met die karavaan hier maar lekker om die vuurtjie brand te maak op die einde van die dag
Comment by Hennie Cronjé on October 4, 2020 at 2:12pm
'n Pragtige toneel en foto! Die helder deel onder met die pad, vorm 'n goeie primêr en fokuspunt. Die heuwels met sy kontraste vorm 'n goeie sekondêr en gee die foto mooi diepte. Werklik 'n pragfoto!
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool