Views: 101

Albums: Look at Me

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Engela Johanna Magrietha Britz ( on April 9, 2016 at 12:19pm

Pragtig - mooi definiesie op die oog - stem egter met Willie saam.

Feit is egter dat mens nie die natuur altyd kan dwing om in te pas by die reels van fotografie nie.......

Comment by Willie Schoombee on April 9, 2016 at 8:49am

Ilse ja dit is baie mooi detail, maar jou komposisie is nie heeltemal 100% nie. Bo en links moes meer spasie gelaat gewees het. Met voël fotografie is dit belangrik dat die voorwerp mooi in die raampie pas. Die fokus op die oë is baie goed. 

Comment by Donald Daniel Jacobs on April 8, 2016 at 7:19pm

pragtig skerp op die oe

Comment by Gerrie Lambrechts on April 8, 2016 at 5:17pm

Mooi skerp foto.  Ek is maar dom met 'portret studie' maar so dalk nou tot onder oortjies gesny het met meer focus op die ogies.

Comment by Tersia Weitsz on April 8, 2016 at 3:37pm

Mooi skerp fokus, jammer oortjies is afgesny en sou bietjie meer spasie om uiltjie wou sien.  Detail op vere ook pragtig

Comment by Magda vd Merwe on April 8, 2016 at 3:19pm

Ilse dis n pragtige skerp foto,

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html