Hier is die bokeh langs ons waterfontein se voetstruk. Ek het derdes toegepas
Nikon CoolPix P900; 1/800 sek; Fokale lengte 143.0mm (35mm ekwivalent: 800mm) ISO-100
Baie dankie vir jul kommentaar by my vorige foto

Views: 28

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on September 24, 2020 at 3:52pm

Baie mooi gesien en geneem in die foto's.

Comment by Josef Steyn on September 23, 2020 at 6:19pm

Uitstekend Tina. die kleure in die agtergrond is waarlik baie mooi.

Comment by Hennie Cronjé on September 23, 2020 at 1:49pm

Pragtig! Die komposisie is baie goed (en interessant). Dis regtig baie mooi en goed gedoen.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html