Josef baie dankie vir jou wenk op my Facebook-blad; is dit wat jy bedoel het?

Views: 33

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on September 28, 2020 at 1:05pm

Baie mooi patrone en verskillende kleure. 

Comment by Josef Steyn on September 28, 2020 at 9:22am

Presies Tina. Nou is dit 'n pragtige abstrakte kunswerk met net genoeg van die pale se weerkaatsings om tog 'n idee te gee van wat in die res van die toneel gebeur en om 'n bietjie misterie aan die foto te gee.

Comment by Donald Daniel Jacobs on September 28, 2020 at 8:07am

mooi vol beweging

Comment by Hennie Cronjé on September 28, 2020 at 7:40am

Dis pragtig! ‘n Abstrakte kunswerk met baie mooi kleure. Goed gedoen!

Comment by Hans Myburg on September 28, 2020 at 7:19am
Mooi en intersant,

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html