Views: 52

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on November 16, 2020 at 9:55pm

Hendrik, mag ons almal in ons mooie land, so vriendelik wees soos Godfrey

Uitstekende foto - anders as die normale komposisie - goed gedoen!

Comment by Elna Geringer on November 16, 2020 at 12:13pm

Ek ditto met die manne Hendrik

Comment by Ferdinand van der Merwe on November 16, 2020 at 3:22am

Portret in sw goed gedoen

Comment by Hennie Cronjé on November 15, 2020 at 6:15pm

Dis pragtig en baie goed gedoen! Die ongewone hoek waaruit jy hom afgeneem het, maak indruk. Ook goed verwerk. Baie geluk hiermee!

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html