Comment by Johan Ayres on November 21, 2020 at 9:58pm
Die foto het baie potesiaal as 'n wit en swart foto. Die lig val mooi en die kontraste is goed, maar die noise doen afbreek aan 'n mooi foto. Die foto is goed genoeg sonder om filters te gebruik.
Mac ek hoop nie jy gee om nie, ek het gekyk of ek dit kan verbeter
Comment by Hennie Cronjé on November 21, 2020 at 6:28pm
In eenvoudige taal lyk dit asof die fokus skerp is, maar hier is baie "noise". Dis iets wat toelaatbaar in wit en swart is, maar miskien is dit net bietjie erg hier. Die lig val mooi op sy gesig en die beligting is goed. So, hierdie foto het potensiaal, maar die rastereffek is bietjie te sterk.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool