Die ou handgedrewe pont by Malgas oor die Breede rivier, nou nie meer in gebruik nie en vervang met moderne pont, een van my laaste fotos van die ou pont - Canon 800D ISO-100 F-4.56 S-1/250
dankie vir plasing... baie lanklaas n foto daarvan gesien
Comment by Hennie Cronjé on November 19, 2020 at 4:12pm
Baie mooi en goed gefotografeer! Jy kan gerus een of ander tyd 'n foto plaas van die nuwe pont. Ek onthou nog die ou pont maar het nog nie die nuwe een gesien nie.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool