Hierdie is die laaste van my Bokeh-reeksie.
Nikon CoolPix P900; 1/250 sek; Fokale lengte 321mm; (35mm equivalent:1800mm) ISO-100
Baie dankie vir gister se kommentaar.

Views: 50

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on October 1, 2020 at 2:00pm

Baie dankie Josef, Hennie, Gerrie en Ferdinand vir julle kommentaar.

Ferdinand dankie vir die herinnering van film-kamera-foto's.  Goeie wenk wat ek met my huidige kamera, weer sal probeer

Comment by Ferdinand van der Merwe on October 1, 2020 at 7:36am

Goed gedoen Onthou jy nog hoe het ons dit in die ou dae gedoen met die film kamera. Ons het lens groot oopgemaak en die spoed vinnig gestel dan het die voorgrond mooi gefokus en die agtergrond geblur . ons het graag portretfotos so geneem

Comment by Gerrie Lambrechts on September 29, 2020 at 5:04pm

Puik foto.

Comment by Hennie Cronjé on September 29, 2020 at 3:58pm

Pragtig! Dis baie goed uitgevoer en die bokeh is 'n uitstekende fokuspunt. Dis koeëlrond, omdat jy die laagste moontlike f-stop gebruik het met die daifragma van die kamera vol oop. Die linker derde van die foto is leeg en daarom sou ek sê dit sou beter gewees het om die bekeh meer na links te plaas met bietjie meer van die blare regs. Maar dit 'n pragtige foto soos dit is.

Comment by Josef Steyn on September 29, 2020 at 2:32pm

Topklas Tina.

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html