Was vandag L'Agulhas toe en by Suiderstrand lê die wrak - Canon PowerShot SX720HS - ISO-100 F-8 S-1/400

Views: 24

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Linda Erasmus on Sunday

ek hou ook van die hengelaar wat regs in die foto staan

Comment by Martin Etsebeth on Sunday

Baie dankie

Comment by Hennie Cronjé on Sunday

Dis pragtig! Jy het goed gedoen om die horison effens te lig met 'n goeie voorgrond. Dit dra by tot 'n mooi diepte perspektief in die foto. Tegnies is die foto ook goed uitgevoer. Baie mooi!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html