Views: 109

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Karen Kemp on August 21, 2015 at 2:13pm

Baie mooi gesien en geneem...ek sou ook crop

Comment by Magda vd Merwe on August 20, 2015 at 11:52am

Pragtige foto Willem, maar soos die ander se, crop die agtergrond uit

Comment by Lientjie Beyer on August 20, 2015 at 10:59am

Oulike foto, vertel 'n storie, Ek vra myself net af of die boonste gedeelte regtig, bydrae tot die foto... As jy meer eenvoud in die foto sou wou inbou, sou ek die boonste deeltjie wegcrop.

Comment by Tersia Weitsz on August 20, 2015 at 8:36am

Willem, Pieter neem woorde uit my mond, dis n pragtige toneel, ek sal ook krop tot net bokant die nat sand, dan het  jy nog steeds die weerkaatsing en meer klem op die meisie

Comment by Gerrie Lambrechts on August 20, 2015 at 8:09am

Onderste deel van die foto is pragtig.

Comment by Vida van Schalkwyk on August 20, 2015 at 7:51am

mooi raakgesien - sy is in haar eie droomwêreld ... stem ook vir 'n bietjie crop

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html