Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Comment
Beaut! Ek hou erg baie van die die foto, en die verwerking!
Die beste Selfie wat ek nog gesien het, gewoonlik lyk die beeld baie vreemd.
Ek hou van die verwerking en kontras wat Hennie ook noem.
Nee Gerrie die foto het ek self geneem 'selfie' met my selfoon en verwerk 'edit' met PS Express
PUIK fotografie Wynand !
Wie het jou afgeneem?
Puik Wynand.
Briljante foto
Wat 'n karaktervolle gesig. Uitstekend vasgevang Wynand!
Skitterend! Hierdie foto maak indruk weens die uitastekende kontras. Ook mooi skerp. Baie goed gedoen!
Wynand, 'n pragtige foto van die man. Regtig karaktervol. Daar is egter te min te sien van die werkswinkel of die man se aktiwiteit om die titel of onderskrif te regverdig. Ek is baie positief oor die foto. Dit is regtig topklas. Goeie komposisie en verwerking.
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool