Views: 51

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on October 26, 2020 at 1:39pm

WOW, dit is  nogal 'n ongewone krop, maar dis skerper as skerp en die detail is baie goed. jy het die moeilike geel hier puik hantgeer JJ. Geluk hiermee

Comment by Josef Steyn on October 26, 2020 at 9:22am

Mooi halwe-sirkel ontwerp Willie.

Comment by Tersia Weitsz on October 26, 2020 at 8:22am

Interessant om nie die hele blom te wys nie, maar dis 'n pragtige foto vir my

Comment by Donald Daniel Jacobs on October 26, 2020 at 8:21am

pragtig die helder kleur is treffend

Comment by Johan Ayres on October 25, 2020 at 5:28pm

Kleurvolle en pragtige makro. Die ongewone crop maak die foto interessant. 

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html