Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Comment
Pragtige foto!!!
wow mooier as mooi uitstekende foto
Mooi een Marietjie
wow
Baie dankie ALMAL vir jul mooi kommentaar op die foto - waardeer dit sommer baie !
Die besondere lig en atmosfeer van die toneel het nogal my aandag vasgevang en ek wou dit graag met al die Fotoskolers deel (die foto is geneem een oggend vroeg in die omgewing van die Outeniqua berge).
Gerrie en Pierre - ek sal poog om in 2014 'n "soeter" fotoskoler te wees :-) !
Pragtig
Baie mooi
Ek hou baie hiervan sal dit as 'n kunswerk aanskou
Besonders mooi!
uitstekend
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool