Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Comment
dankie hennie, ek het 'n goeie leermeester gehad.
Bessie, dis baie mooi. Al die mooi kommentare hieronder spreek boekdele!
dankie liz, jou goggas is uitstaande,hoe de ongeluk kry jy dit reg?
Pragtig Bessie... welkom van my ook.
baie dankie almal en veral vir die verwelkoming!
Goed gedoen en baie welkom!
Mooi Bessie
Baie mooi.
Welkom by Fotoskool, Bessie en ek hou van die foto. Lekker om jouself in jou fotografie te kan uitleef.
Ek hou hier van Bessie
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool