My kat Mochie

Views: 64

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pine on May 30, 2020 at 9:59pm

Briljant gedoen Riaan !!!

Comment by Tersia Weitsz on May 30, 2020 at 3:19pm

Wow!

Comment by Johan Ayres on May 29, 2020 at 10:38pm

Skitterend!

Comment by Gerrie Lambrechts on May 29, 2020 at 8:35pm

Wow! Riaan die fokus en kontras op daardie twee ogies is skitterend geneem.  Wen foto.

Comment by Christa Snyman on May 29, 2020 at 6:48pm

Wow ... super mooi, Riaan!!!

Comment by Hennie Cronjé on May 29, 2020 at 4:07pm

Skitterend! Dit is 'n baie besondere en unieke foto! Die oë vorm 'n baie sterk fokuspunt en daar's baie ruimte vir verbeelding by die kykers. Baie geluk hiermee - ek hou baie hiervan!

Comment by Vida van Schalkwyk on May 29, 2020 at 3:22pm

skitterend!!

Comment by Martie Venter on May 29, 2020 at 3:08pm

Dis nou regtig iets besonders met die twee ogies wat so uit die swart agtergrond stip na die kamera kyk - baie treffend!

Comment by Mark on May 29, 2020 at 2:42pm

Dis nou n interessante foto, ek sou ook beslis met low key gespeel het as ek n swart kat gehad het.

Mooi so.!

Comment by Elna Geringer on May 29, 2020 at 2:07pm

Pragtig Riaan en beslis 'n lekker [Low-Key] van jou katte-Kind

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html