Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Comment
Dankie Charlie - ek dink ons sal altyd terugdink aan hierdie "fotosafari" van ons op die
ou Knysna pad, met die pragtige mosbedekte bruggie !
Dankie ook Elaine vir die "like".
Mooi Marietjie
Dit is omtrent 'n wereldtjie op sy eie die !
Baie dankie Hennie vir jou kommentaar . Sal jou advies (2 plekke fokus en saamvoeg in Photoshop) in gedagte hou. Ons het hierdie fotos uit die hand uit geneem - geen spasie vir 'n driepoot nie.
Baie dankie ook Petro, Tina, Elizma en Simon vir julle kyk en kommentaar ! Word baie waardeer.
Dankie Rudi en Henriette vir julle "likes".
i like that! well done
Pragtig
Marietjie, ek hou ook baie van die lyne en die fokus op die druppel is besonders.
Wow dis pragtig
Marietjie, dit is pragtig! Die herhaling van lyne in dieselfde rigting is baie effektief, eintlik kunstig. Met 'n druppel kan mens op 2 plekke fokus as jy 'n vlak velddiepte gebruik: op die inhoud en op die rand. Hier het jy op die inhoud gefokus en daarom is die rand effe geblur. As jy die rand ook skerp wil hê, moet jy twee foto's neem en verskillend fokus. Dan voeg mens hulle saam in Photoshop.
Dankie Alida vir jou mooi kommentaar. Dankie Henry vir jou "like" !
Baie mooi.
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool