Hierdie standbeeld is in 1929 deur die Afrikaanse Studentebond opgerig en is onlangs verskuif vanaf die Universiteit Vrystaat se kampus, na die terrein van die Oorlogsmuseum en Vrouemonument in Bloemfontein. Dit is baie hoog en die enigste manier hoe ek 'n "aanvaarbare" foto kon neem !!

Views: 26

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on October 24, 2020 at 12:07pm

Goed gedoen

Comment by Hans Myburg on October 22, 2020 at 9:26pm

Ook bly dat hy behoue gebly het ,wil ook nie mymening oor standbeelde lig nie want sal maak dat ek toegesluit sal word en die sleutel wegraak.Bly oor die foto as ek weer deur Bloem gaan gaan ek dit besoek vir n foto.

Comment by Hennie Cronjé on October 22, 2020 at 4:48pm

Hy lyk mooi teen die blou lug! Ek is dankbaar die beeld het behoue gebly. Baie dankie vir hierdie foto.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html