Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Hierdie foto is vir Gerrie. Pannel by NG Kerk Worcester
Share Tweet
Views: 58
Tags:
Comment
Join Fotoskool
Pragtig Willie, baie dankie vir my en my sus Gerrie
Coenie en ek is in die Moederkerk getroud, dit was nou op 28 Februarie 2020, 50 jaar gelede.
Pragtig skerp met goeie kleurversadiging.
Pragtig! Ook mooi gefotografeer en verwerk.
Sjoe dis mooi
Dankie Willie dit is regtig goeie herinneringe aan ons groot word dorp (Worcester) se Moederkerk.
Mooi geneem.
Welcome toFotoskool
Sign Upor Sign In
Or sign in with:
© 2021 Created by Igno van Niekerk. Powered by
Badges | Report an Issue | Terms of Service
Please check your browser settings or contact your system administrator.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool