'n Geseënde Kersfees gevul met vrede en vreugde vir almal

Views: 141

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Amanda Coertze on December 26, 2013 at 7:13am

Pragtig

Comment by Christelle on December 25, 2013 at 9:37pm

Te kreatief vir woorde!

Comment by Elizma Fourie on December 25, 2013 at 6:14pm

Dankie Gerrie, dieselfde vir jou, en mooi foto en oulik gedoen

Comment by Gerrie Lambrechts on December 25, 2013 at 4:06pm

Te Oulik, geseënde dag vir julle gesin.

Comment by Renette van der Merwe on December 25, 2013 at 10:03am

Baie dankie vir julle ook

Comment by Donald Daniel Jacobs on December 25, 2013 at 9:49am

Aa! die voeltjie met sy Kersfees hoedjie . Dankie Gerrie en n mooi geseende Kerstyd en jaar vir jou

Comment by Hennie Cronjé on December 25, 2013 at 9:46am

Baie dankie! Vir jou ook 'n baie geseënde Kersfees.

Comment by Louisa van Niekerk on December 25, 2013 at 9:01am

Dis nou oulik, Gerrie.  'n Mooi dag vir jou en jou gesin ook.

Comment by gabriel parsons on December 25, 2013 at 8:01am

Dieselfde vir jou Gerrie

Comment by Piet Nel on December 25, 2013 at 6:54am

Dankie Gerrie en n geseënde dag vir jou ook. die foto is pragtig 

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html