Die helder kleure het my laat besluit om te kyk hoe 'n zoomaksie-foto sou lyk. Kleurvol is dit inderdaad. Ek was verras dat die motorfietse nog goed herkenbaar is. Die foto kan waarskynlik ook geklassifiseer word as 'n impressionistiese weergawe van 'n versameling motorfietse.
Comment by Hennie Cronjé on November 18, 2020 at 11:14am
Nadat ek gekoes het, het ek veilig genoeg gevoel om hier te kon tik! Hierdie foto straal lewenslus en aksie uit en ek dink dis wat jy wou bereik. Baie suksesvol en pragtig!
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool