Geneem by 'n poel by Jongensfontein. Vir 'n kort rukkie was diè outjie alleen in die poel.

Views: 76

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Heleen Moulder on January 15, 2020 at 4:18pm

Ai dis mooi... Ons het vriende wat huis daar het.... 

Comment by Pine on January 14, 2020 at 9:23am

Baie Baie mooi goed beplande foto!!

Comment by Johan Ayres on January 13, 2020 at 11:01pm

Mooi kleure, reël van derdes en die titseltjie rooi maak vir 'n mooi foto.

Comment by Gerrie Lambrechts on January 13, 2020 at 8:00pm

Jou verjaarsdag is al amper berby. Nogtans veelsgeluk, ek glo dit was ’n heerlike dag so eerste by die see.  Jou foto is pragtig, die water is pragtig helder met die mooi brekende brander.

Comment by Tina le Grange on January 13, 2020 at 3:51pm

Josef, dieselfde woorde het by my opgekom as by Rika; ek geniet jou see-foto's.

Veral die helder water in die voorgrond is pragtig.

Comment by Tersia Weitsz on January 13, 2020 at 3:27pm
Baie mooi Josef en baie geluk met jou verjaarsdag
Comment by Rika Schoeman on January 13, 2020 at 2:37pm

Die rooi swembroekie van die kind is 'n baie sterk fokuspunt! Die kleure is ook pragtig en selfs die brander se opspat het jy baie goed gevries. Pragtig gedoen Josef!

Comment by Mark on January 13, 2020 at 2:37pm

Mooi foto Josef, ha ha...ek dink dis n meisie, nie n outjie nie....weet dit maak nie saak nie. Lag ma net

Comment by Hennie Cronjé on January 13, 2020 at 12:47pm

Mooi eenvoud met goeie kontras en mooi gebruik van die reël van derdes. Die foto is ook mooi skerp van voor tot agter, met pragtige kleure. Baie goed gedoen!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html