My beplanning was om slegs een van hierdie mannetjie se manewales te plaas maar die opskrif wat ek vir gister se foto gekies het saam met die onderskrif noop nog ‘n foto. Gister die pensplof, vandag die indraf!! Die foto’s is laatmiddag geneem.

Views: 44

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on January 16, 2020 at 6:35am

Hy is beslis gefokus op die sprong en jy het daardie konsentrasie en aksie goed vasgevang Josef.

Comment by Elna Geringer on January 16, 2020 at 4:01am

Lekker aksie en jou kamera was op die regte oomblik in jou hande. GG Josef

Comment by Tina le Grange on January 15, 2020 at 9:54pm

Josef die eksentriese plasing van die jongman is puik met die beligting daarby asook die druppeltjies en weerkaatsing.

Dankie dat jy noem watter tyd van die dag jy die foto geneem het.

Comment by Gerrie Lambrechts on January 15, 2020 at 9:04pm

Oulike aksie, ek hou vd water wat van sy voet af weg spat.

Comment by Hennie Cronjé on January 15, 2020 at 5:53pm

Die kontras tussen lig en skaduwee was bietjie groot hier. Ek weet nie of jy die Shadows in RAW gelig het nie, maar dit sou mens se eerste stap wees om die kontras kleiner te kry.

Comment by Mark on January 15, 2020 at 1:25pm

Lekker Josef, jy hou jou lekker besig by die see...mooi aksie van die jong klomp.

Comment by Pine on January 15, 2020 at 1:15pm

Puik aksie foto Josef! Die outjie het julle lekker vermaak lyk my.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html