Comment by Josef Steyn on November 20, 2020 at 4:14pm
Lyk amper soos twee oë!!
Comment by Hennie Cronjé on November 20, 2020 at 8:09am
Pragtige tekstuur met ‘n goeie komposisie. Mooi skerp ook, maar onder raak die fokus bietjie dof. Boomstamme vereis altyd ‘n hoë velddiepte, omdat dit rond is en mens makro doen waar velddieptes klein raak. ‘n Driepoot raak hier belangrik, omdat die spoed stadig raak weens ‘n hoë f-stop. Mens kan ook 2 fotos neem met die een se fokus in die middel en die ander meer na die kant. Dan kan mens hulle saamvoeg in Photoshop (stacking).
Comment by Johan Ayres on November 19, 2020 at 10:44pm
Eers 'n skelet van 'n dier en nou die gesig van 'n mens. Oë en neus. Pragtige tekstuurfoto.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool