Views: 51

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by JJ on November 23, 2020 at 3:20pm

Baie dankie vir die kyk en kommentaar! Ek waardeer!!

Comment by Josef Steyn on November 23, 2020 at 12:42pm

Baie naby JJ. Soos met al sulke genres is daar 'n grys gebied tussen impressionisties en realisties. Verskillende mense sal die lyn tussen die twee op verskillende plekke plaas. Daar is nie 'n 'definisie' wat 'n mens kan gebruiuk nie. Vir my is een van die belangrikste eienskappe van 'n impressionistiese weergawe dat die impressionisme moet help om die storie van die foto beter te vettel.

Comment by Johan Ayres on November 22, 2020 at 8:45pm

Impressionisties weet ek nie, maar kunstig wel. 'n Lekker foto om na te kyk.

Comment by Hennie Cronjé on November 22, 2020 at 2:34pm

Dit neig daarnatoe, maar ek sou nie sê dis werklik impressionisties nie. Daar is te veel van die werklikheid en die agtergrond dra ook nie by nie. Die beweging van die agterste vlerk en die bietjie blur is die elemente wat bydra tot impressionisme.

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html